Wednesday, July 4, 2018

Zebra en kamouflering

In die eerste wereldoorlog toe Radar. Hittesoekende en modern opsporings tegnieke nog nie bestaan het nie, was als visueel. Teen 1914 het die Duitsers 34% van die Handelskepe van Brittanje wat toe die grootste vloot en kolonies in die wereld gehad het, se handelsvaartuie gekelder. n Natuurkundige het toe na die Britse vloot gegaan en hulle vertel van Zebras se kamoufleer eienskappe. Hulle het toe 200 skepe soos op die foto geverf. Op die foto kan julle sien dat vorm, grote. diepte distansie ens moeilik uitkenbaar was. Teen die einde van die oorlog in 1918 was daar nog 186 van die skepe seevaardig. VIVA ZEBRA VIVA






No comments:

Post a Comment