Sunday, July 1, 2018

Gemsbok

Schalk se mooi Gemsbok foto uit kalahari. Word 19 jaar. Anders as die algemene opvatting dat Gemsbok weke sonder water kan gaan benodig hy 2lt water per 100kg per dag en n Bul weeg so 200kg. Who in die nag en vroegogggend en kry so douwater. Grawe tot 1m diep om Tsama & komkommer wortels by te kom vir water. Die Gemsbok heel regs op die foto wys dat at vooraansig baie nou is.Hy kyk in die daghitte reguit son toe en verdamping is dan minimaal.

No comments:

Post a Comment