Saturday, July 7, 2018

Cheetahs

Cheetah welpies tussen 1 & 3 weke het n vaal haarbos op sy rug. As vlaktedier maak hy n ratel na. En soos Oupa VAT ratels nie nonsens nie - die oorlweging is in die tyd 60% sodra hulle begin rond beweeg daal hulle oorleweing na 1 uit 10.




No comments:

Post a Comment