Sunday, July 8, 2018

Olifante

Die Kremetartboom se bas is deur Olifante gestroop. Altyd in die winter wanneer die voedingswaarde laag is. Die voedingswaarde van boom bas se cambion is baie hoog, want dis hoe die bome hulle voeding van wortel na boom vervoer. As gevolg van die Boomstropery is bepaal dat OLIFANTE soos mense of lings of regs georienteer is. Op die fotos is die kort tand die orientasie se bepalende faktor want hy bebruik daai tand vir basstropery.





No comments:

Post a Comment