Monday, October 15, 2018

Wildediere se oë

Die wildekat het vertikale pupille in die dag.  So ook katte wat deur die antieke egiptenare van die Afrika wildekat geteel is.  Katte is nag jagters maar ook dagdiere.  In die dag is sy oë op vertikale skrefies en snags heel oop.



'n Mens se pupil vergroot 100 maal met dokerte en 'n kat 300 maal.  Alle wild wat gras vreet het horisontale pupille sodat hulle beter roofdiere kan waarneem van grondvlak af.  Blaarvreters en roofdiere het gewone oë sonder die skrefies.



No comments:

Post a Comment