Tuesday, October 16, 2018

Fiskaal Laksman

Ons SKB laksman kuikens het die nes verlaat.


Die dons foto is hoe die nes nou lyk - silwerskoon.

Laksman kuikens mis in 'n omhulsel en die mannetjie en wyfie verwyder elke dag die sakkies. 


Wanneer hulle eiers lê en op die nes sit dan loop die reenwater van hulle rue af.  As die dons nat word hang hulle die nat gedeeltes op die draag om droog te word.



No comments:

Post a Comment