Friday, October 5, 2018

Renoster pote

RENOSTER POTE HET DRIE TONE WAT OOK VAN KERATIEN SOOS DIE HORING GEMAAK IS TOG KAP DIE STROPERS NIE DIE VOETE AF NIE ? RENOSTER WAT TOT DRIE TON WEEG KAN NIE GEHOOR WORD AS HY HARDLOOP NIE. HY TRAP EERS OP SY TONE EN VERSPREI DAN SY GEWIG NA DIE SOOL VAN SY VOET. DIE GEWIG OP DIE VOET IS MAAR 195PSI WAT MAAR TWEE KEER SO VEEL IS AS DIE MENS. DIE STRUKTUUR VAN SY BENE IS HIERVOOR VERANTWOORDELIK . SHOCKABSORBER KNIEG EN ENKELS MET 'N PILAAR TIPE BEEN EN WYE POTE DAARONDER. 'N OLIFANT HET VIER TONE MAAR HY KOMMUNIKEER MET SY VOETE. OLIFANTE KAN BAIE KILOMETERS VER DIE VIBRASIES VAN ANDER OLIFANTE IN HULLE POTE VOEL. RENOSTERS GLAD NIE EN HULLE KOMMUNIKEER DEUR GEHOOR. GEHOOR IS 'N FUNKSIE VAN DIE BREIN EN 65% VAN 'N RENOSTER SE BREIN IS VIR GEHOOR BEHEER.






No comments:

Post a Comment