Wednesday, June 20, 2018

Seekoeie

Aquila Wildtuin het so 12 Seekoeie - Hulle weeg so 1.5 -2ton, hol 30kmp/uur. Naaste familie Walvisse & Dolfyne. Het nie sweetgate nie maar kliere net onder die vel wat soos op die foto gesien kan word n pienk pasta afskei wat n sonskerm & antibiotika is. Gevaarlikste soogdier in Afrika.



No comments:

Post a Comment