Tuesday, June 19, 2018

Renosterbos

Aquila Wildtuin - Touwsrivier: Wit Renoster omring deur byna 99% Renosterbos. Renosterbos is oneetbaar en sy naam het geen verband met dit Renoster nie. Die aquila wildplaas wat 15000ha groot is ,is oorwegend renosterbos, as gevolg van historiese skaap oorbewyding. In 3 dae se ritte het ons geen een- of meerjarige grasse gesien nie, alle diere word gevolglik met lusern gevoer. Die enigste groot soogdier wat aan renosterbos peusel is Elande.

No comments:

Post a Comment