Thursday, June 21, 2018

Klipspringer

Aquila Wildtuin- Oorsese besoekers nie te opgewonde oor die Klipspringer nie. Weeg 11kg , Lewenslank maats, Kry water van vetplante in berge. 62000 oor in Afrika. Op 4500 m bo seevlak op berg Kilamanjaro opgemerk. Hare hol soos n Waterbok.

Wednesday, June 20, 2018

Seekoeie

Aquila Wildtuin het so 12 Seekoeie - Hulle weeg so 1.5 -2ton, hol 30kmp/uur. Naaste familie Walvisse & Dolfyne. Het nie sweetgate nie maar kliere net onder die vel wat soos op die foto gesien kan word n pienk pasta afskei wat n sonskerm & antibiotika is. Gevaarlikste soogdier in Afrika.



Tuesday, June 19, 2018

Renosterbos

Aquila Wildtuin - Touwsrivier: Wit Renoster omring deur byna 99% Renosterbos. Renosterbos is oneetbaar en sy naam het geen verband met dit Renoster nie. Die aquila wildplaas wat 15000ha groot is ,is oorwegend renosterbos, as gevolg van historiese skaap oorbewyding. In 3 dae se ritte het ons geen een- of meerjarige grasse gesien nie, alle diere word gevolglik met lusern gevoer. Die enigste groot soogdier wat aan renosterbos peusel is Elande.

Monday, June 18, 2018

Cobas of Botterbome

Aquila Wildtuin het baie van die Cobas of Botterbome. Giftig vir diere maar bobbejane lief vir vrugte.